Sondag 09 Junie 2013

Minni en Mickey Muis - verjaarsdag

Vir haar 1ste verjaarsdag, het hierdie meisie Minni en Mickey Muis op 'n pienk koek gekry. Die 'birthday Girl' kers is deur die kliƫnt verskaf.

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking